Quantcast
Channel: Zandra Bezuidenhout – Versindaba
Browsing all 16 articles
Browse latest View live

Zandra Bezuidenhout. Moderne Psalm

Moderne Psalm   Ek dra u woorde soos entmerke op my liggaam, waar ek ook gaan; in die supermark, in die vliegtuig, in my kantoor. Ek bid tot U as ek in my motor ry, want U is daar. U troos my. Ek roep...

View Article



Zandra Bezuidenhout. Pryslied van die tromme

  PRYSLIED VAN DIE TROMME   Ja, Suid-Afrika, ja! Ja vir die oopsteek van wonde en swere, ja vir die afkrap van rowe, ja vir die uitdruk van die vrot. Ja, dit het pynlik en morsig geword om te offer wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Philip de Vos. Aandagsgebreksindroom of pleinweg ADD

Die ding met inskrywings vir ‘n gereelde blog is dat jy later glad nie meer weet waaroor presies jy behoort te skryf en hoe gereeld jy dit moet doen nie. Skryf jy een elke dag of drie is daar die...

View Article

Onderhoud met Melt Myburgh oor die komende Woordfees

Elwe & Selwe – En kuier kán die spulletjie! Louis Esterhuizen gesels met Melt Myburgh, Woordfees se Woordkunsprojekbestuurder Melt Myburgh woon op Stellenbosch en werk by Woordfees as...

View Article

Digstring

Hierdie inisiatief is na die voorbeeld van Brian Brodeur se hoogs suksesvolle weblog “How a poem happens“. Hiervolgens word op ‘n bepaalde gedig gefokus aan die hand van ‘n aantal standaardvrae aan...

View Article


Braille-briewe

Braille-briewe. M.M. Walters. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-420-8. Prys: R150.  80 bladsye. Sagteband. Resensent: Zandra Bezuidenhout   Die waarheid het net kans op lewe as dit daagliks onbevrees...

View Article

Zandra Bezuidenhout. Met leedwese

MET LEEDWESE   Ek het nie reg gemaak met jou nie Pa wou nie dat jy by my in-kyk nie het weggeskram van alle praat en aan-raak met `n stywe rug vermy die wig wat tussen ons sou  bly tot met jou sterwe...

View Article

Zandra Bezuidenhout – vertaling in Engels

Zandra Bezuidenhout – vertaal deur/ translated by Michiel Heyns  Zandra Bezuidenhout was born and raised in the Strand. She studied at the University of Stellenbosch. Later she continued her studies at...

View Article


Zandra Bezuidenhout. Vertaalproses

Vertaalproses   Om woorde uit te wan tot uit die warreling van kaf ‘n handvol korrels oorbly in die skedelpan   om dan die vonds omsigtig te betrag te meet en pas te weeg en sif en gulsig in die kies...

View Article


Resensie: Kom in, dit vries daar buite (Alfred Schaffer)

Alfred Schaffer. Kom in, dit vries daar buite. Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo (Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-912-8. Sagteband, 106bladsye. R150) Resensent: Zandra Bezuidenhout    Alfred...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud met Cas Vos

 Cas Vos in gesprek met Zandra Bezuidenhout oor sy nuwe bundel Duisend dae op jou spoor.   Cas, jy is seker trots op jou aantreklike nuwe bundel met die mooi poëtiese titel Duisend dae op jou spoor,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onlangse Afrikaanse digkuns nou beskikbaar in Engelse vertaling

  Aangesien dit een van Versindaba se uitgespelde doelwitte is om nie net die stand van die Afrikaanse digkuns te reflekteer nie, maar ook om die Afrikaanse digkuns internasionaal te bevorder, is daar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Louis Esterhuizen. Wanneer digters spoor vat na die verlede

‘n Besonder interessante publikasie wat hierdie naweek aan die handel beskikbaar gestel word, is Spoorvat – Skrywers en herinneringe wat deur Riana Scheepers en Leti Kleyn saamgestel en deur Lapa...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Philip de Vos. Aandagsgebreksindroom of pleinweg ADD

Die ding met inskrywings vir ‘n gereelde blog is dat jy later glad nie meer weet waaroor presies jy behoort te skryf en hoe gereeld jy dit moet doen nie. Skryf jy een elke dag of drie is daar die...

View Article

Remco Campert. Vertaal in Afrikaans deur Zandra Bezuidenhout

Poësie is ’n daad . . .   Poësie is ’n daad van bevestiging. Ek bevestig dat ek leef, dat ek nie alleen leef nie.   Poësie is ’n toekoms, om te dink aan volgende week, aan ’n ander land, aan jou as jy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe publikasie: Arsenaal van klank (Anna Enquist)

Arsenaal van klank                               Anna Enquist Vertaal deur Zandra Bezuidenhout      Omslag Anna Enquist is die skrywersnaam van die Nederlandse digter en prosaskrywer Christa...

View Article
Browsing all 16 articles
Browse latest View live